Guard Duty at Ammunition Dump

Bruce Alleman reading a book against the watch tower

Dougie training the gaurd dogs



Janneman en die manne waiting for the Bedford


2 comments:

  1. Mooi Theuns! Ek's sommer geínspireer om harder te werk aan ons boek.Net 'n paar opmerkings: Wie is dit wat die boek lees? Ek dink dis ek, maar Charliedunstan is van mening dat dit Dougie is. En dan, Janneman wag g'n vir 'n Bedford nie. Ons het daar rondgehang en wag om te hoor waar in die huis ons kan slaap. Daardie nag het ek en Dougie in die toring gestaan om die vyand op 'n afstand te hou. Akrobaties soos ek maar was, het ek amper by die bopunt van die leer afgeval in my poging om in die toring te kom. Dougie moes gryp en trek! Daar het hy 'n blikkie ingelegde perskes vorendag gebring. Hemels! Ek onthou nou nog die smaak daarvan. Die volgende dag moes ons per voet deur die veld van De Brug sleep tot waar die kompanie besig was met vuur-en-beweging.
    Knap gedaan, Skutter!
    Gaan aan...

    ReplyDelete
  2. Dit was Bruce wat die boek lees, ek het die foto geneem, die res van die storie weet jy beter,kan nie meer mooi onthou nie, maar miskein moet ons vir Jan vra?

    ReplyDelete