Die R1 waarmee ek so dramaties Rambo is dieselfde een waarmee ek op Paul Stone en Kieriepiel geskiet het. Ek het my R4 vir die R1 geruil tydens Veggroep Charlie. Die eerste keer wat ek hom moes gebeur, toe pootjiefakkels een nag afgaan, het die ding eenvoudig bly stoor. Maar die aand by Calueque, toe Stone en Smal so roekeloos was om in my skootsvak te kom, het die ding heeltemal goed gewerk, dankie.

ReplyDelete